Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Murray Matheson | |
Geboorte | 1 Julie 1912 |
---|---|
Sterfte | 25 April 1985 (op 72) |
Nasionaliteit | Australies |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Murray Matheson (1 Julie 1912 – 25 April 1985) was 'n Australiese akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Twilight Zone: The Movie (1983) en in die televisiereekse One Step Beyond (1959), Banacek (1972), en Battlestar Galactica (1978).